
OFM Business Hour - Kan ek my beleggingsportefeulje self bestuur?
Loading player...
Finansiële adviseur; Christo Zwiegelaar, verduidelik meer oor jou beleggingsportefeulje en of dit n goeie idee is om dit self te bestuur. Hy vertel ons ook hoekom dit die moeite werd is om van n finansiele adviseur gebruik te maak vir jou beleggings.