
OFM Business Hour - Dawie Roodt bespreek inflasie tydens Covid-19
Loading player...
Met Covid-19 wat die hele land se ekonomie affekteer, het Cyril Viljoen met Ekonoom, Dawie Roodt, gesels om te hoor wat die huidige inflasie tendense is en hoe dit moontlik vorentoe kan lyk. Die prntjie lyk nie te rooskleurig nie, maar Dawie deel ook raad aan die einde van die gesprek wat mens deur die onseker tyd wat voorlê kan help.