
OFM Business Hour - Dawie Roodt gesels Begrotingsrede
Loading player...
Woensdag, 24 Junie 2020, was 'n historiese dag, met Minister van Finansies, Thito Mboweni, wat 'n tweede begrotingsrede gelewer het as gevolg van die effek wat Covid-19 en die inperkings op die wêreld en land se ekonomie gehad het. Dawie Roodt deel van die hoogtepunte en deel ook sy opinie oor sekere aspekte van die rede.