
OFM Business Hour - Lewensversekerings-beplanning vir boere
Loading player...
Watse verskillende belastings is van toepassing wanneer ‘n boer afsterf en hoe kan versekering help met boere se beplanning? Finansiële Adviseur, Barry Cronje, beantwoord hierdie vrae en meer.