
OFM Business Hour - Hoe affekteer inflasie jou
Loading player...
Die terme, inflasie en verbruikersprys indeks word gereeld op finansële programme gehoor, maar wat beteken hierdie terme? Om jou te help om dit beter te verstaan het Riaan Prinsloo van die Efficient Groep, sy kennis op die Sakeuur gedeel.