Agri Uur Kobus Laubscher 16 Julie

Loading player...
Hy sê die Covid-19-pandemie bly 'n verwoestende ontwrigter en hoewel Suid-Afrika se koers van besmetting heelwat laer is as die internasionale tendens, het die jongste verloop van die pandemie, die regering genoodsaak om sekere vergunnings strenger te maak.
Laubscher sê daar was onbedoelde gevolge wat dermate 'n impak het op die gesondheidsdienste, dat sekere inperkings weer van krag is. Ander lande is ook in die proses om sekere beperkings weer in te stel in afwagting op ‘n opvolg besmetting, maar ten beste bly die verloop van die pandemie ontwrigtend en onvoorspelbaar.
15 Jul 2020 2PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ayola Blom

Ayola Blom, a resident of Bloemfontein, will represent the Free State at the national level of the competition, scheduled to take place in Johannesburg in September 2026.
27 Feb 8AM 1 min