
#OFMTuinboupraatjie - 8 Augustus 2020
Loading player...
Het jy groen vingers of is jy ‘n groentjie? OFM-tuinboupraatjie het praktiese wenke vir jou! Christo van Pretty Gardens leefstylsentrum vertel als wat jy moet weet om 'n groentetuin aan te plant.