Wanneer alles te veel raak

Loading player...
Soms raak dinge net te veel. Vriende, familie of 'n geliefde kan deur hulle aksies of woorde jou in die greep van moedeloosheid & verwerping plaas. Selfs Dawid was paar keer op moedverloor se vlaktes en het dan gevra; "Hoe lank gaan U my nog bly vergeet, Here?"
6 Aug 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Help sonder 'n steek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38
8 Oct 4 min

Soms is dit bietjie jou beurt

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Soms is dit bietjie jou beurt” uit 1 Kon 19.
24 Sep 5 min

Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 5 min

Wanneer verwerping 'n stem kry

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer verwerping ‘n stem kry” uit Genesis 1.
3 Sep 5 min