Wat is werklik belangrik

Loading player...
Dit is so maklik om dit wat werklik die belangrikste dinge in jou lewe is mis te loop. Te veel spanning, vrese en al die kommer van die lewe kan so maklik dit oorskadu wat van werklike waarde is. Lynette Beer bemoedig jou vanoggend om 'n waarde bepaling van jou lewe te neem
8 Jul 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Help sonder 'n steek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38
8 Oct 4 min

Soms is dit bietjie jou beurt

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Soms is dit bietjie jou beurt” uit 1 Kon 19.
24 Sep 5 min

Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 5 min

Wanneer verwerping 'n stem kry

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer verwerping ‘n stem kry” uit Genesis 1.
3 Sep 5 min