Hierdie sal ook verbygaan

Loading player...
Josef is oorval van onheil tot onheil. Sy broers verkoop hom as slaaf en hy land in die tronk in 'n vreemde land, om maar net 'n paar dinge te noem. Sy houding teenoor die lewe het egter altyd positief gebly - en kyk waar het hy geëindig. Die teëspoed wat jou nou in die gesig staar sal ook verbygaan, en wie weet wat God daardeur kan bereik?
17 Jun 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Waar is God?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Waar is U God?”
23 Oct 5 min

Wat jy het is genoeg

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Wat jy het is genoeg” uit 1 Kon 17 en 2 Kor 12:9
16 Oct 5 min

Geduld tussen seisoene

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Geduld tussen seisoene” uit Ps 42 en Jes 40:31
9 Oct 4 min

Boekhou van die lewe

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Boekhou van die Lewe.”
2 Oct 5 min

Dankbaarheid bring vrede

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Dankbaarheid bring vrede” uit 1 Thess 5:18 en Fil 4:6-7
25 Sep 5 min