Vreugde in die midde van donker

Loading player...
As daar n' tyd is om jou vreugde in die donkerte te laat skyn, is dit nou. Ons word oorval met slegte nuus, alles dui daarop dat dit n' tyd van wanhoop is; maar dalk is dit juis die tyd vir doelbewuste vreugde. Lynette Beer inspireer jou vandag om jou situasie te benader vanuit 'n nuwe oogpunt.
29 Apr 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Jou gebrokenheid is nie die einde nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou gebrokenheid is nie die einde nie” uit 2 Kor 4:7
4 Jun 5 min

God weet

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God weet” uit Ps 59:9
28 May 4 min

Sy genade raak nooit op nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Sy genade raak nooit op nie” uit Jes 43:18 - 19
14 May 4 min

Elke dag getrouheid

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Elke dag getrouheid” uit Rut.
30 Apr 4 min