Kry jou krag van binne af

Loading player...
So baie mense regoor die wêreld worstel tans met geweldige teleurstellings en teenspoed en dit is maklik om jou lus vir die lewe in die proses te verloor. Vriende, familie & predeking kan jou wel 'n hupstoot gee, maar dit is net tydelik. Die strome van lewende water kom van binne af - jy moet jouself versterk in God. Lynette Beer inspireer jou vandag om te draai na die Een waar jou hulp vandaan kom
6 May 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Help sonder 'n steek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38
8 Oct 4 min

Soms is dit bietjie jou beurt

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Soms is dit bietjie jou beurt” uit 1 Kon 19.
24 Sep 5 min

Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 5 min

Wanneer verwerping 'n stem kry

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer verwerping ‘n stem kry” uit Genesis 1.
3 Sep 5 min