Ek glo nie God bestaan nie

Loading player...
Hoe hanteer jy dit wanneer jy met mense in gesprek is wat nie soos jy glo nie? Lynette Beer gee vir jou insig en duidelike riglyne om toe te pas vir hierdie delikate gesprekke wat ons almal een of ander tyd moet hanteer.
1 Apr 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

God sien jou

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God sien jou” uit Gen 16:13
29 Jan 4 min

Luister na die regte Stem

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Luister na die regte Stem.”
22 Jan 5 min

Die twee boere

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Die verskil tussen die twee boere”.
11 Dec 2025 4 min

Afleidings

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Afleidings” en die verskil wat dit in situasies en verhoudings kan maak.
4 Dec 2025 4 min

Is jy bekommerd oor die toekoms?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Is jy bekommerd oor die toekoms?”
20 Nov 2025 4 min