
Uit die hart van 'n Verpleegster
Loading player...
Gesondheidswerkers regoor die wêreld stuur 'n hulpkreet uit om selfisolasie toe te pas. Hulle plaas daagliks hulle lewens op die spel om ander by te staan in die stryd teen #COVID-19. Izelle Loots, 'n verpleegspesialis, gee vir jou 'n kykie in die hart van die wat vir ons veg, en ons luisteraars het toe met op hulle knieë gegaan.