
Hou jou fokus op God tydens COVID-19
Loading player...
Na soveel dae in isolasie, nuus van dood & probleme regoor die wêreld - waar is jou fokus? Is dit 'n fokus wat nie verder kan kyk as die Coronavirus nie? 'n Fokus wat vergeet wie God is? Johann Els bemoedig ons om te herfokus op God se onbreekbare liefde. Vind Hom opnuut en kom ons stuur 'n boodskap van hoop die wêreld in.