#CoronavirusNC: Munisipaliteit gesluit weens positiewe geval

Loading player...
Die Dawid Kruiper munisipaleteit in die Noord-Kaap moes sy deure tydelik sluit nadat 'n werknemer by die kassiere afdeling positief getoets het vir Covid-19. Patrick Williams van die munisipaleteit sê dienste sal voorts vanaf die biblioteek aan oorkant die hoofkantoor gelewer word, en het die publiek se samewerking in die verband gevra. Williams sê die kantoor gaan ontsmet word, en sal Maandag weer vir die publiek en werkers heropen.
21 Aug 2020 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ayola Blom

Ayola Blom, a resident of Bloemfontein, will represent the Free State at the national level of the competition, scheduled to take place in Johannesburg in September 2026.
27 Feb 8AM 1 min