
#TravelTuesdays - Pilanesberg roep jou met ongerepte natuurskoon
Loading player...
Black Rhino Game Lodge is in die Pilanesberg Nasionale Reservaat in Noordwes en beloof 'n intieme buitelug ervaring. Wildsritte, voelkyk, staproetes, ontspanning langs 'n watergat en verblyf wat jou soos konklikes sal laat voel. Senior gids, Marcus Kapp verduidelik hoekom jy die Pilanesberg sal geniet. Luister gerus hier.