
#OFMKunsteklop - Liezl Spangenberg gesels oor haar uitstalling Authentic Soul
Loading player...
Liezl Spangenberg het groot geword in Kimberley en toe by die UFS kuns gestudeer. Sy woon vandag saam met haar gesin in Bloemfontein waar sy haar kreatiwiteit uitleef. Haar solo uitstalling Authentic Soul is tans oop vir die publiek by Gallery on Leviseur.