
Wat Is Volgende?
Loading player...
"Wat is volgende" is seker een van die vrae wat deur meeste mense se koppe gaan. Na die Coronavirus, nadat jy jou werk verloor het, na Senekal, na nog korrupsie - wat is volgende? Dr Gustav Gous inspireer jou met sy antwoord.