
Dr Gustav Gous - Voeg Daad By die Woord
Loading player...
Dr Gustav Gous skop die dag af met sy inspirasie met die tema: Voeg Daad by die Woord, juis omdat ons geneig is om te praat oor belangrike goed, maar nooit tot aksie oor te gaan nie.