
Is die tyd van Profete oor?
Loading player...
Hoekom is daar mense wat hulself profete noem en is die tyd van die profeet nie al in die Bybel se tyd oor en afgehandel nie? Hoekom praat ons van "Here Here" en "Amen amen," is dit skriftuurlik en wat sou die doel daarvan wees? Wynand & Pastoor Matt ondersoek die Skrif.