
Die Droom se Storie
Loading player...
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Die Droom se Storie." Heerlike luistergenot vir vanmiddag.