PM gesels met Mack’s Petroleum en hulle bydrae tot vandag se “Dankie-dag vir boere”.

Loading player...
Jan van Aswegen is die depot bestuurder van Mack’s Petroleum in Schweizer-Reneke en hulle maatskappy vorm vandag deel van OFM se Dankie-dag vir Boere. Van Aswegen vertel van sy maatskappy se ondersteunng aan landbouers en hul spesiale aanbod en fokus op smeermiddels. Hy bedank ook boere en plaaswerkers vir die sukses wat hulle behaal in voedselvoorsiening.
2 Dec 2020 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

NAMPO vliegveld

Pieter Möller loer in die by NAMPO vliegveld en gesels met Cliff Lotter…
14 May 11PM 2 min

Vasbyt met VSA-tariewe

Pieter Möller het by 'n besigheidskonferensie gesels met 'n ekonomiese kenner, oor wat veral produsente te doen staan in die huidige onseker ekonomiese omgewing.
13 May 5AM 2 min