
Elwira Standili Interview
Loading player...
Van die plaas tot die Idols-verhoog en uiteindelik in diens van die Here as voltydse aanbidder - Luister na die kragstem van Elwira Standili op Elevated met Jenna-Leigh Bilong. Sy vertel dat dit werklik net die hand van die Here is wat haar staande hou.