Seuns Doen Die Regte Ding
Loading player...
Hierdie eenvoudig stukkie advies, sal jou lewe red, meer as wat jy dalk mag besef…vra jouself eenvoudig net af in enige situasie, wat is die REGTE DING om te doen? Hier is wat ons Hemelse Pa deur Sy Woord vir ons daaroor te sê het;
Genesis 4:6-7 (NLV)
“Hoekom is jy so kwaad?” vra die Here vir hom. “Hoekom hang jou gesig so? Is daar nie aanvaarding vir jou as jy reg optree nie?
Maar as jy weier om reg te doen, moet jy oppas! Sonde hurk by die deur om jou te oorweldig, maar jy moet dit oorwin.”