
Joe Niemand onderhoud
Loading player...
Joe Niemand vertel hoe hy die Daniël blyspel in Suid Afrika wou aanbied, maar dat die Here hom gestop het. Hy gehoorsaam die Here om iets te doen aan die komende hongersnood in ons land. Om die bedreigende "stunting" te voorkom wat kinders onder ses jaar se breine permanent kan beskadig, ontwikkel en vervaardig hy met behulp van kenners die "Nkosi stafie".