Wynand en Janine gesels oor hoe ons in 'n oorlog vir ons siele gewikkel is, en daarom proaktief ons fokus op die Here moet hou, aktief Sy Woord moet lees, aanbid, bid en besig moet wees met Sy dinge... om sodoende ons Geeslike lewens te beskerm. Hy is nie eerste…
Daar is tye wat ons langer moet volhou as wat ons gedink het ons sou... baie langer. Tye wat ons moet aanhou bid en aanhou gehoorsaam wees, maar teen die tyd kos dit ons en is die geloof maar skaars. Wat nou? Wynand en Janine praat daaroor.
Heelwat luisteraars het vanoggend erken daar is nog iemand in hulle lewe wat hulle moet vergewe. Maar hoe doen mens dit? Wynand & Janine vat jou deur die Woord en bemoedig jou om die stap te neem
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.