Christiaan Baartman se enkelsnit "Die beste deel"

Loading player...
Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Christiaan Baartman, het in Mei 2020 sy enkelsnit, My Vrou, vrygestel en alhoewel dit steeds op verskeie trefferparades landswyd pronk is die tyd gereed vir hom om sy nuwe enkelsnit, Die Beste Deel, uit te reik. Hierdie snit oortref verseker alle verwagtinge en gaan verseker weer ‘n hele klomp trefferparades haal!
18 Feb 2021 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Jako Meyer versit berge met sy nuwe enkelsnit!

Op 21 Februarie 2025 vrystel JAKO MEYER sy splinternuwe enkelsnit, 'N MAN EN 'N BERG. Dit is sy eerste vrystelling van 2025 en volg op sy suksesvolle enkelsnit 'Ballito'. Die lied, geïnspireer deur JAKO se tyd in die natuur, reflekteer op die berg wat ons as mense skep en saam…
5 Apr 6 min

Alba Vorster kom vertel hoekom sy "Omgekeer' is.

Afrikaanse musiek slaan weer die regte noot aan met Alba Vorster se nuwe vrystelling, Omgekeer. Die liedjie is 'n Afrikaanse pop meesterstuk, geskryf deur Alba self. Met haar unieke interpretasie en diepgaande lirieke bevestig Alba haar plek as een van Suid-Afrika se toonaangewende opkomende kunstenaars.
5 Apr 4 min