Die bekende verhoudingskenner en denkleier oor menslike gedrag, Lynette Beer, deel weekliks haar inspirerende gedagtes. “Relationships, are the alpha and omega of being human.” – Lynette Beer
23 Oct 2021
75 episodes
Afrikaans Personal Journals
Die boek, "Inkommers", deur Hans du Plessis, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. Dit word deur die uitgewer as ʼn eietydse verhaal beskryf. ʼn Kroniek van die Afrikaners – die familie, nie die volk nie – wat al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil…
28 Nov 2023
20 episodes
Afrikaans Read by Su-an Müller-MaraisDrama · History
Alta Strauss, 'n motiveringspreker, skrywer en sanger, glo dat die lewe bedoel is om ten volle geleef te word en dat God ons geskape het om te floreer, nie net om te oorleef nie. Maar hoe maak ons dit 'n werklikheid? Watter stappe moet ons neem om voluit te leef,…
30 Mar
58 episodes
Afrikaans Christianity · Christianity
Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe fokus meestal op verhoudings, met God, mekaar, en self.
Jou lyf – ‘n Afrikaanse Potgooi oor Gesondheid. In die digitale wêreld van vandag kan mens alle antwoorde op Google kry, maar kan jy dit in Afrikaans altyd suksesvol doen? Nikki van der Linde, Babette Labuschagne en Dr. Karen Minnaar is hier om jou te help met die vroulike liggaam…
17 Aug 2025
31 episodes
Afrikaans Health & Fitness · Health & Fitness
Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
23 Mar
129 episodes
Afrikaans Society & Culture · Music Interviews
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat…
18 Mar
238 episodes
Afrikaans Explicit Society & Culture · News Commentary
Koffiedate met Phillipine is 'n program wat elke Woensdag tussen 09:00 en 11:00 op Radio Kaapse Kansel uitgesaai word, en dit bied luisteraars die kans om die rykdom van Suid-Afrika se gemeenskappe deur die oë van ander te ervaar. Tydens hierdie intieme sessies, sal Phillipine jou op 'n reis neem…
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges en ander belanghebbendes, hul perspektiewe en ervarings kan deel. Elke episode bied die kans om te leer hoe onderwys nie net die verantwoordelikheid…
28 Mar
306 episodes
Afrikaans Education · Christianity
“Krag van die Bybel” is ’n diepgaande en inspirerende podcast wat jou lei deur die rykdom van God se Woord. Elke episode ondersoek Bybeltekste, die leer van Jesus, en die wysheid van die eerste dissipels, met ’n fokus daarop hoe hierdie woorde vandag ons lewens kan beïnvloed. Ons bespreek die…
Donderdae gedurende Spektrum vertel die befaamde storieverteller, HJ Cronjé, vir ons een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Heerlike luistergenot! Radiokansel, jou gunsteling Christelike radio stasie.
2 Apr
257 episodes
Afrikaans Christianity · Kids & Family
Die boek, “Kambrokind”, deur FA Venter, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. FA Venter skryf oor sy jeugherinneringe van sy voorskoolse jare tot op universiteit. Hy vertel hoe hy die Karoo se sagte én harde kant leer ken het, hoe hy homself kon wees in die veld en sy…
4 Aug 2025
43 episodes
Afrikaans Read by Voorgelees deur Pietie BeyersDrama · History
Die kamer van verlate verhale bestaan uit 12 kort radiodramas, elkeen met verskillende karakters en 'n ander storielyn. Luan Jacobs, die akteur bekend vir sy vertolking van rolle in onder meer die kykNET-reeks Fynskrif asook Ballade vir ʼn enkeling, Dominee Tienie en die radiodrama Briekaandraai, het tydens inperking in sy…
Gereelde podcasts gevul met insetsels oor kerknuus, geloofstories en gesprekke om jou in te lig, laat nadink en inspireer. Kerkbode is die amptelike nuusblad van die NG Kerk.
26 Mar
177 episodes
Afrikaans Health & Fitness · Alternative Health
100 – 120
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.