In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om jou kind se behoeftes en gedrag beter te verstaan. Ons verskaf ook ondersteuning aan gesinne met neurodivergente kinders. Skink…
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor…
29 Mar 2021
43 episodes
Afrikaans Christianity · Earth Sciences
OFM bied met trots aan ’n spesiale landbou-uur, 11 - 15 Mei 2026, 11:00 – 12:00, geborg deur Senwes. Skakel in vir insiggewende praatjies oor brandpunte in landbou.
Dis weer daardie tyd van die jaar waar die landboubedryf momentum kry! OFM is trots om weer by Graan SA se NAMPO Oesdag te wees – van 12 tot 15 Mei by NAMPO Park buite Bothaville.
Grenslose Geselsies is ’n podsending van MyHartland, die virtuele kultuurtuiste van die Afrikaner in die buiteland. In dié podsending gesels ons oor emigrasie en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons praat ook oor taal, kultuur, familie, werk en geloof - soms met ’n lag en ander kere met ’n traan…
7 May
14 episodes
Afrikaans Leisure · Kids & Family
Verskeie oorspronklike gedigte deur Hans du Plessis in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes oor die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes, soos van die gelykenisse.
Welkom by Halftyd saam Coach Freek op Heartbeat FM. Hierdie episode is deel van Coach Freek se radio bediening waar hy luisteraars bemoedig met boodskappe van geloof, hoop en aksie. Volg / ondersteun: www.baasraak.tv www.baasraak.tv/gee www.baasraak.tv/web-radio Moenie vergeet om te subscribe, comment en share nie. #Halftyd #CoachFreek #HeartbeatFM #Baasraak
Formerly known as the Afrikaans Radio Service of the NBC, Hartklop FM is part of 11 radio stations of the Public Broadcaster, NBC which broadcasts in Afrikaans.
Ons gesels met innoverende boere, veeprodusente, en verskaffer-vennote in die voorsieningsketting wat ons voedselstelsel moontlik maak. Perfek vir veeboere, plaasbestuurders en landbou-entrepreneurs wat hul bedrywighede wil optimaliseer en winste wil maksimeer.
Luister na ons herlewingsdienste wat ons orals regoor Suid Afrika in tronke, skole, besighede, gemeenskappe en gemeentes gaan hou het.
25 Jan
19 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
80 – 100
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.