Die Good Morning Breakfast-span die plesier gehad twee van Suid-Afrika se talentvolste koffiekenners, Stevo Kühn, die land se beste barista, en Retha van Rhijn, die beste koffieproeër, op die program te verwelkom. Albei hierdie kundiges het uitgebreide ervaring en kennis van die koffiebedryf en het toekennings vir hul vaardighede verdien.
Na die Good Morning Breakfast-span deur die Heuwels Fantasties uitgedaag is om 'n liedjie te maak met die lirieke wat hulle in hul onderhoud uitgedink het oor die Bielie Mielie fees, het hulle met hierdie vorendag gekom.
Louwrens en Esté Rabé van die groep RAAF, voorheen bekend as Bottomless Coffee Band kuier saam op die Good Morning Breakfast. Hulle deel wie die een tussen hulle is wat belangrike datums vergeet en hoe op op te maak vir dit. Daar word ook kaartjies vir hul vertonong in Bloemfontein…
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Professor André Duvenhage oor die 2023 staatsrede wat op 09 Februarie plaasgevind het om te hoor wat sy mening daarvan is.
'n Oënskynlike soettandwinkeldief het sy grootste nagmerrie in die Paarl bewaarheid toe die voormalige Springbok-rugbykaptein Jean de Villiers hom agternagesit en gevang het.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Chris Bosch, hoof uitvoerende beampte van Rural maintenance oor hul plan om 4 Vrystaatse dorpe in staat te stel om hul eie krag op te wek.
Die dame wat bekend geword het na sy haar fiets in rugbypale vasgery het en haar ma die bekende sin "My f#k Marelize" geuiter het, gesels met die Good Morning Breakfast-span oor die impak wat daardie video op haar lewe gehad het.
Die Good Morning Breakfast-span het met dieetkundige, Ilsabe Spoelstra gesels om uit te vind of daar werklik 'n tyd deur die dag is wanneer jy moet ophou eet om na jou gesondheid om te sien.
Die Good Morning Breakfast-span het met "Die Siener" Gerald Burger gesels om te hoor wat is sy voorspellings vir 2023. Gerald het ook met 'n luisteraar gepraat en vir hom vertel wat dink hy hou die jaar vir hom in.
Shandor and Sam, got on the scale to see who had lost the most weight so far. The weigh-in was carried out by Hein Griessel of Contourmed. The team members were excited to step on the scale and find out how much progress they had made in their weight loss…
Morne Castelyn, 'n fiksheidskenner, het onlangs die Good Morning Breakfast-span besoek om inligting te deel oor hoe om gewig te verloor deur dieet en oefening in te sluit. Hy het bespreek hoe gereelde oefening, in kombinasie met 'n gesonde dieet, die doeltreffendste manier is om gewig te verloor en af…
Die Good Morning Breakfast-span het die geleentheid gehad om met die kliniese sielkundige, Sandra Terblanche, te gesels oor die onderwerp van hoe mans beter mans vir hul vrouens kan wees. Tydens die gesprek het Sandra waardevolle insig gegee oor die belangrikheid van kommunikasie, emosionele intelligensie en begrip in 'n verhouding.
24 Jan 2023 1AM
4 min
300 – 320
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.