
Bloemfontein se Shéri Brynard staan nie terug vir struikelblokke
Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Bloemfontein se eie Shéri Brynard en haar ma Suzette oor die pad wat Shéri al gestap het met Downsindroom en al die hoogtes wat sy al bereik het ten spyte daarvan.