Boer Willem reken sy geluk het uitgehardloop op die boer soek 'n vrou reeks maar hy gaan nie opgee op liefde nie, die #BakkieArm kan dalk net wees wat hy nodig het vir sy "nonna" op die plaas.
Die Gewilde boer soek 'n vrou Johan Lombaard deel die goeie nuus van sy verlowing en verloofde Esmerélda van Wyk meen dit was die #BakkieArm wat vir haar die "trick" gedoen het.
Agri SA Direkteur: Landelike Veiligheid en Provinsiale Sake se Kobus Visser gesels op OFM se Good Morning Breakfast-program en die span deel hoe luisteraars hulle kan ondersteun met die OFM #BakkieArm-fondsinsameling.
Juffrou Sanel Du Plessis is hoof van Truitjieland pre primer in bethlehem, die Good Morning Breakfast span het haar genader met van die eienaardigste vra wat jong kinders soms vra en sy na die beste van haar vermoë hulle probeer antwoord
Debbie Agenbag is deel van die "klein huis beweging" wie se doel dit is om met minder klaar te kom en ten einde 'n gelukkiger leefstyl te lewe, sy kuier op die Good Morning Breakfast
Boer soek 'n vrou se Petré Vermeulen gesels met die Good Morning Breakfast oor al die gebruike vir die bakkie arm en hoe dit hom en sy werkers op die plaas kan help
The ever so entertaining isiXhosa commentators Maso and Kaya join the Good Morning Breakfast and talk loadshedding at stadiums to what got them into commentating.
Na 'n teleurstellende naweek se rugby vir die Cheetahs, kuier Jeandre Rudolph by die Good Morning Breakfast en gesels meer oor wat hulle beplan teen die Pumas Vrydag om 18:00
Jy sien dit gereeld, kanse is goed jy het al self so een gehaad? maar wat presies is 'n bakkie-arm?
30 May 2022 2AM
7 min
380 – 400
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.