Louzanne Coetzee is ’n blinde paralimpiese atletiekster van Bloemfontein. In hierdie dokumentêr verken die ingewikkelde, simbiotiese verhoudings wat tussen haar en drie van haar atletiekgidse ontstaan het teen die agtergrond van gemengde suksesse by twee Paralimpiese Spele.
Ek gesels met Jolene Martin oor haar hoof rol in kykNET se Arendsvlei wat jy Maandag tot Donderdag kan sien om 19:30. Die storie gaan oor ’n semiprivaat hoërskool op die Kaapse Vlakte wat bestuur word deur die Cupido-familie. Ons volg ’n broer en suster, beide onderwysers, wat vasberade is…
Ons hoor hom rap oor potte, maar dié keer is die welbekende kletsrymer Early B regtig voor die potte en besig met verskeie disse, familie en natuurlik humor en ek gesels met hom oor sy kook program My ma kook beter as joune.
Ek kuier saam met Johnny Davids wat jou saam op ’n reis neem na Suid-Afrika se voorste gholflandgoedere op Ysters Op Die Landgoed. Dit kan jy elke Saterdag op kykNET sien van 16:30 af.
The City of Roses is gearing up for the exciting 140th edition of Bloem Show. Ashmund Martin spoke to members of the Ndlovu Youth Choir, who are set to perform there.
Die veelsydige akteur Edwin van der Walt sluit by OFM Nights se Renaldo Schwarp aan om meer te deel oor sy karakter op die gewilde kykNET-dramareeks, FRAKSIE.
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met akteur Sean-Marco Vorster oor sy rol in die kykNET dramareeks, Fraksie asook hoe pa-wees sy aanslag tot die karakter verander het.
Vir diegene wat dalk die naam Marianke Rossouw ken… Spits julle ore, die naam gaan nog opslae maak in die fotografiewereld… Marianke was vroeer vanjaar die gelukkige wenner van die OFM Twenty-20-You kompetisie waar sy ‘n jaar se klasgeld gewen het om fotografie te studeer by Potch Academy en SAAHST…
The ‘KICK your HABIT’ Challenge takes place from 25 to 29 July. The aim is to build awareness by challenging individuals to stop using one ‘thing’ (caffeine, chocolate, shopping...) for a week and experience, albeit briefly, what a substance dependent might go through in treatment. Renaldo Schwarp spoke to social…
OFM NIghts se Renaldo Schwarp gesels met bekende sanger en akteur, Bobby van Jaarsveld oor sy nuwe TV-rol. Bobby verklap meer oor die nuwe seisoen van Spoorloos: Die Eiland en hoekom hierdie rol 'n belangrike oomblik in sy loopbaan is.
Wonder jy wat jy gedurende die lang wintermaande kan doen? Jaco de Waal het met Amanda Vermeulen, trou- en funksieskoördineerder by Riviera on Vaal Hotel & Country Club gesels om uit te vind wat Riviera vir die kouer maande beplan.
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met akteur en aanbieder Francois Jacobs oor sy soeke na liefde op die kykNET-program, Op My Eish!.
5 May 2022 4AM
3 min
80 – 100
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.