
Die sussies van Bloem was weer stram met mekaar #KleinParadys
--:--
Dit was ’n geskarrel teen die einde, maar al ses spanne het slaapkamers gehad vir die beoordelaars om na te kyk. Aan die einde van die beoordeling was die wenspan net .2 punte bo die span in die tweede plek. Klein paradys is op Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.