OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,849 Episodes
1240 – 1260

Droeë en warm toestande skaad gewasse

Heleen Viljoen, ekonoom by GraanSA, lig die huidige toestand van gewasse uit deur te verwys na die Nasionale Oesskattingskomitee se jongste produksieskattingsverslag wat ‘n somber prentjie skets van die land se gewasopbrengste.
5 Mar 2024 10PM 4 min

Raakvatters met passie landbouers van die toekoms

"As elke boer een of twee jong mense kan inneem of ’n Future Farmers-program borg, kan ons die toekoms van die landbou in Suid-Afrika verander. Ons kry reeds honderde jong mense op plase,” sê Judy Stuart, ’n melkboer van Howick.
3 Mar 2024 10PM 4 min

Besproeiingsboere in VS positief oor ooreenkoms met Eskom

Eskom het onlangs aangekondig dat daar ernstige oorweging gegee kan word vir die vrystelling van beurtkrag in kritieke besproeiingsgebiede in die Vrystaat. OFM Agri se Robyn Schutte het met Kempen Nel besproeiingsboer wat op die kommersiële kommitee van Vrystaat Landbou dien gesels…
28 Feb 2024 10PM 6 min

Waarskuwing oor veedief wat vanuit tronk swendel

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Veediefstal eenheid waarsku veeboere om op hul hoede te wees vir ‘n misdadiger wat weer besig is om vee aan te koop of te verkoop en hy reel selfs vervoer. Hierdie persoon gebruik ‘n Afrikaanse naam en van en praat baie goed Afrikaans. Hy vermom hom…
27 Feb 2024 11PM 2 min

Water Heroes - Petrus van Eeden

Ná 40 dae sonder water op Harrismith het Van Eeden, ’n besproeiingsboer, gaan ondersoek instel en en Twala by die filtrasie-aanleg ontmoet. Dié twee het toe as’t’ ware self ingespring.
27 Feb 2024 10PM 1 min

Water Heroes - Samuel Twala

Ná 40 dae sonder water op Harrismith het Van Eeden, ’n besproeiingsboer, gaan ondersoek instel en en Twala by die filtrasie-aanleg ontmoet. Dié twee het toe as’t’ ware self ingespring.
27 Feb 2024 10PM 6 min

#WaterWednesday: Not on top but under – effective bulk storage

South Africa and Australia are both countries that are very water constrained but the way they approach their challenges are completely different. Our first Water Wednesday insert considers lessons we can learn from the way Australia manages this scare resource. Prof Anthony Turton from the University of the Free State’s…
27 Feb 2024 5AM 6 min

How Can I Help? The Story of an Unlikely Boer "Bromance"

In the vast and often challenging landscapes of the South African platteland, where sheep roam freely and dreams of prosperity meet the harsh reality of rural life, an unlikely friendship bloomed between Mthunzi Ntutela, an aspiring sheep farmer from the Eastern Cape, and Marius Pienaar, a seasoned farmer from De…
26 Feb 2024 10PM 13 min
1240 – 1260