Hoe raak Turkye se koringinvoerverbod SA produsente?

Loading player...
Turkye het onlangs aangekondig dat hulle koringinvoere gaan verban. Hierdie besluit kan belangrike implikasies vir die wêreldmark en vir Suid-Afrikaanse produsente hê.
Graan SA landbou-ekonoom, Heleen Viljoen verduidelik dat die wêreldmarkte ons plaaslike markte direk beïnvloed, en dat Turkye, as die tweede grootste koringinvoerder ter wêreld, se besluit kommerwekkend is.
17 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Agri Noord-Kaap jaarkongres 2025

Agri Noord-Kaap se jaarkongres vind tans plaas in Kimberley. Isabel van Tonder gesels met president Willem Symington…
21 Aug 6AM 2 min