’n Hoër tarief op ingevoerde koring bring goeie nuus vir koringprodusente, maar die volhoue sloering om hierdie tariewe af te kondig bly ‘n probleem. Elzette Boucher-Kruger vind meer uit by die vereniging vir Suid-Afrikaanse graan- en oliesaadhandel…
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het met kommer gereageer op die nuus dat daar ’n bevestigde geval van bek-en-klouseer (BEK) by Karan Beef se voerkraal in Heidelberg is. Volgens Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte van die RPO, het Karan Beef intussen besluit om die aankoop van nuwe diere na hul hooffasiliteit tydelik…
Johan Gunter gesels met prof Andries Raath, ondervoorsitter van RPO in die Vrystaat oor die provinsiale jaarkongres wat op Donderdag, 5 Junie aangebied word…
AgriSA HUB, Johann Kotzé, het tydens ‘n Landbouweekblad gesprek by Graan SA Nampo Oesdag vertel hoe die organisasie kommunikasie benader asook raad met sosiale media.
Die departement van handel en nywerheid het ondersteuning vir uitvoerders om aan internasionale handelskoue deel te neem. In ‘n onlangse aanlyn-werkswinkel het direkteur Normelia Mashele verduidelik wat die program als behels…
Farmer’s Weekly’s digital editor, Sindira Chetty, tells us more about the latest issue that hits shelves today. Or read more online at farmersweekly.co.za and follow their social media pages for regular updates.
Johan Gunter hoor by OVK se John Melville oor hoe om skeerselwaarde te verhoog en moontlikge problem; en Dawie Killian het die nuutste vanaf die wolmark.
Johan Gunter gesels met Anri Coetzee, Departementshoof van die Landbou afdeling by Landbouskool Hendrik Potgieter oor ‘n geakrediteerde sertifikaatkursus in skaaphantering wat vir 450 kinders aangebied word…
Johan Gunter gesels verder met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou oor die nuutste rakende veediefstal, aanmelding daarvan en plaasaanvalle.
Inskrywings is oop vir die heel eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskappe, ’n nuwe inisiatief wat mik om plaaslike vervaardigers van gepreserveerde produkte landswye erkenning te gee. Elzette Boucher-Kruger gesels met Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo, wat die organiseerder is…
Elzette Boucher-Kruger gesels met Izak Oosthuizen, die uitvoerende hoof van Eco Trades om meer oor hul sonkrag-oplossings vir die landboubedryf uit te vind…
Johan Gunter gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou oor die nuutste rakende veediefstal, aanmelding daarvan en plaasaanvalle. …Skakel weer môreoggend in op die Agri Uur vir deel twee van hul gesprek.
26 May 11PM
6 min
300 – 320
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.