Beroemde skaapskeerrekordhouer, Tienie du Plessis, pak weer eersdaags ‘n nuwe uitdaging aan. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met hom gesels…
Speenkalfprys het gedaal en verhandel tans op R34,22 per kilogram, met uit die hand verkope op R35,64. Dr. Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom aan die Noordwes Universiteit en ontleder by AMT, deel sy weeklikse verslag.
Die witmielie-spotprys het oor die afgelope drie weke aansienlik gedaal en die tendens het voortgeduur in die begin van hierdie week. Dr. Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom aan die Noordwes Universiteit en ontleder by AMT, deel sy weeklikse verslag oor graan- en vleispryse.
Minister van Landbou, John Steenhuisen, het onlangs ’n oorsigbesoek aan die Vrystaat afgelê. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met hom oor die kwessies wat uitgelig is gedurende sy besoek, en hoe hy beoog om dit aan te spreek…
Agri Noord-Kaap doen ’n beroep op die regering om met die daarstelling van Onteieningswetgewing die voorwaardes van die Grondwet te eerbiedig en vir dié wetgewing se inhoud om so duidelik te wees, dit sal nie deur belangegroepe misbruik kan word nie. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met president Willem Symington.
Die begrotingsrede later vandeesmaand sal ’n deurslaggewende rol speel in die praktiese uitvoer van die staatsrede se beloftes. Wye reaksie is ontvang op President Cyril Ramaphosa se toespraak in die stadsaal in Kaapstad Donderdagaand. Dawie Maree, landbou-ekonoom en hoof van Inligting en Bemarking by FNB Landbou, meen dit was ’n…
‘n Uitstekende algehele verkoopsresultaat is op die jongste wolveiling behaal. Met die Rand wat effens swakker was, vergeleke met die vorige veiling, het die mark voordeel getrek uit die stewige stygings op die Australiese mark hierdie week. OVK se Zinanda Geyer het meer…
Sindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, unpacks the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
‘n Uitstekende algehele verkoopsresultaat is op die jongste wolveiling behaal. Met die Rand wat effens swakker was, vergeleke met die vorige veiling, het die mark voordeel getrek uit die stewige stygings op die Australiese mark hierdie week. OVK se Zinanda Geyer het meer…
Vrystaat Landbou het onlangs ‘n skrywe uitgereik oor ons skaars waterbronne wat beskerm moet word en het ’n pleidooi gerig aan munisipaliteite en boere. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Kempen Nel, voorsitter van die natuurlike hulpbronne komitee van Vrystaat Landbou hieroor…
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige gesels vandag oor wettigheid van die aanplant, kweek en handel dryf in dagga.
3 Feb 10PM
3 min
320 – 340
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.