OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,783 Episodes
3000 – 3020

Agri Hour: 18 September, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News’ Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
17 Sep 2020 11AM 4 min

Agri-Uur: 17 September, Lionel Cloete

Alhoewel daar groot dankbaarheid is vir goeie reën in die droogtegeteisterde Noord-Kaap, kom dit nie sonder probleme nie aangesien dieresiektes ook kan kop uitsteek. Die ondervoorsitter van die plaaslike boerevereniging op Steinkopf in die Noord-kaap, Lionel Cloete, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
16 Sep 2020 12PM 2 min

Agri-Uur: 17 September, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
16 Sep 2020 11AM 1 min

Agri-Uur: 17 September, Luan van der Walt

Vooruitsigte vir ‘n rekord-oes mielies en sonneblom-oliesade vir die 2019/20-seisoen lyk steeds goed. Luan van der Walt, ‘n ekonoom by Graan SA, sê mielie-oeste lyk veral goed nadat die Oesskattingskomitee meer as 5 miljoen ton voorspel het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van der Walt gesels oor wat verwag…
16 Sep 2020 11AM 5 min

Agri Hour: 16 September, Farm attacks and food security in SA webinar

The safety of farmers and food security goes hand-in-hand. This reality was discussed during a webinar about farm attacks and murders last week. A panel consisting of five speakers participated in this live session revealing sad and cruel facts about the reality of farmers’ safety in the country. Panel moderator,…
15 Sep 2020 11AM 5 min

Agri-Uur: 16 September, Nakana Masoka

Georganiseerde lanbou-organisasies hou verskeie voordele in vir boere as ‘n geheel. Een voorbeeld hiervan is dat boere deel kan vorm van ‘n groep wat dieselfde uitdagings in die gesig staar, en as een hand aan die regering se deur kan klop. Die sekretaris-generaal van die African Farmers Association of South…
15 Sep 2020 10AM 5 min

Agri-Uur: 16 September, Toit Wessels

Vanjaar se besonderse Nampo virtuele-handelskou het verskeie hoogtepunte gehad, maar die reuk van sosaties op die vuur was nie daar nie. Dit is volgens Graan SA se Toit Wessels. Dié handelskou het aanlyn afgeskop op 9 September met verskeie sprekers en opvoerings om kykers te vermaak. Hierdie vier-dae lange virtuele…
15 Sep 2020 10AM 2 min

Agri-Uur: 15 September, MEC Mase Manopole

September is a month known to not only celebrate South Africa’s heritage, but also for the planting of trees in celebration of the important role that they play. This is known around the world as Arbor Day where people plant trees, especially rare and indigenous trees, to ensure that they…
14 Sep 2020 10AM 4 min

Agri-Uur: 15 September, Dr. Winifred Bowman

Sowat 149 wyne is deur ongeveer 130 produsente ingeskryf vir vanjaar se Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie, waarvan die 20 top-finaliste onlangs bekend gestel is. Dié besonderse kompetisie word gekenmerk as die enigste Suid-Afrikaanse kompetisie uitsluitlik vir Sauvignon Blanc. Kaapse Wynmeester en sameroeper van beoordelaars vir dié kompetisie, Dr. Winifred…
14 Sep 2020 10AM 5 min

Pampoenplanter van Bultfontein-boer blink uit op #NAMPO2020

'n Vrystaatse boer wat bekend daarvoor is om unieke werktuie te vervaardag om veral kleinboere se take in Afrika se produksieproses te vergemaklik het vanjaar op die Nampo Virtuele-handelskou se boereplanne-kompetisie koning gekraai. Michris Janse van Rensburg van die Bultfontein-gebied en die direkteur van die onderneming Backsaver Farming Equipment se…
13 Sep 2020 7AM 5 min

Agri-Uur: 14 September, Fred Camphor

Ou vuurwapenlisensies, wat nog in die vorm van ‘n groen kaartjie uitgereik is, mag dalk ongeldig verklaar word. Dit kom nadat ‘n brief, wat deur die staatsprokureur aan die Raad van SA Jagters uitgereik is, dit uiteensit dat hulle van plan is om die hofinterdik van Junie 2009, wat die…
13 Sep 2020 7AM 5 min

Agri-Uur: 14 September, Dawie Roodt

Dit is belangrik dat Suid-Afrikaners op individuele vlak besef die regering is destruktief en rig skade aan op 'n ongekende grondslag. Dawie Roodt, 'n senior ekonoom van die Efficient Groep, sê dit is egter belangrik dat gemeenskappe besef daar is praktiese oplossings tot hul beskikking teen dié aanvalle deur die…
13 Sep 2020 6AM 5 min

Agri-Uur 11 September Roelie van Reenen

Beefmaster Groep: Beesvleisbedryf het staande gebly tydens streng inperkingstydperk Die beesvleisbedryf het uitstekend gevaar en staande gebly tydens die strenger staat van inperking weens die Covid-19-pandemie. Dit is volgens Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van die Beefmaster Groep, wat meen regulasies is tydens die inperkingstydperk in die Staatskoerant…
10 Sep 2020 2PM 5 min

Agri-Hour 11 September Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website... (FOR THE WEB: Erasmus says readers can expect some good news in the…
10 Sep 2020 2PM 5 min

Agri-Uur 11 September Heindrich Victor

Die styging in die Suid-Afrikaanse wolmark kan toegeskryf word aan die verbetering in die Australiese mark asook die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Dit is volgend Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK, wat meen, dié tyging is voorwaar 'n positiewe wending in die mark…
10 Sep 2020 2PM 1 min

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?

Laubscher meen van die grootse moontlike risiko’s, wat sy kop kan uitsteek noudat daar meer bewyse is dat die verspreiding van die koronavirus beter bestuur kan word en onder beheer blyk te wees, is die traagheid om verder aan te pas. Hy sê dit is duidelik dat ‘n nuwe normaal…
9 Sep 2020 11PM 6 min

Veilingspryse vir lewende hawe bereik hoë vlakke

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
9 Sep 2020 11PM 2 min
3000 – 3020