Agri-Uur: 3 Februarie, Nicol Jansen

Loading player...
Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê boere moet seker maak dat hulle die regte inligting twee keer per dag kry ten opsigte van die vloei en vlakke van die plaaslike riviere. Dit volg nadat swaar reën onlangs in groot dele van Sentraal Suid-Afrika ervaar is. Hier is Jansen…
2 Feb 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min