Christal-Lize Muller gesels met Toit Wessels, assistant bestuurder bemarking en Nampo, oor Graan SA se Nampo Oesdag wat volgende maand vir die eerste keer in ‘n virtuele formaat aangebied word.
Women in agriculture face numerous challenges in the industry. This is also the case for female scientists in agriculture. Dr Lia Rotherham, a researcher at the Agricultural Research Council, ARC, still stands firm and says her motivation is to make a difference in people's livelihoods. OFM News' Christal-Lize Muller spoke…
Ekonomieë oor die wêreld heen lei steeds swaar onder die Covid-19-pandemie. Daar is egter goeie nuus uit die Noord-Kaap, wat die grootste rosynproduserende gebied in die land is. Dié bedryf gaan van krag-tot-krag met 'n toename in die vraag na dié heerlike gedroogte druiwe oor die wêreld heen. Ferdie Botha,…
wak begin van nuwe volseisoen te verstane, maar wek tog kommer Die 2020/21 -wolseisoen het nie op 'n goeie noot afgeskop nie, en wek kommer by betrokkenes. Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK, sê daar is verskeie faktore wat bydra tot die daling in die plaaslike wolmark…
What's new in Farmer's Weekly? (6:10) In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website... (FOR THE WEB: She highlights the August…
Hy sê veerkragtige leiding as 'n post Covid-19-pandemie remedie is die antwoord, omdat die samelewing en die ekonomie sat is van die gevolge van die pandemie. Al hoe meer oproepe om te begin met die herskikking klink nou op. In baie gevalle is dit die laaste hulpkreet van ‘n ekonomiese…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
Twee onderskeie taakspanne,wat uit verteenwoordigers van Agri SA en die polisie bestaan, gaan hulle nou met die nodige erns toespits op landelike veiligheid. Dit kom na 'n suksesvolle vergadering tussen verteenwoordigers van dié landbouorganisasie en die polisie se topstruktuur, onder leiding van Moeketsi Sempe, afdelingskommissaris vir sigbare polisiëring, goed afgeloop…
A judgement in the National Council of SPCA's (NSPCA) application to interdict the export of live sheep across the equator by the companies Al Mawashi and the Livestock Transport and Trading Company, LTTC, is expected this week. This comes after the live export matter was back in the Grahamstown High…
Rooivleisbedryf in SA wag op bevestiging oor Botswana opheffing van invoerverbod Die Rooivleisprodusente-organisasie, RPO, stel ondersoek in oor 'n inligtingstuk wat versprei word rakende die departement van landbou in Botswana se opheffing van die verbod op die invoer van gesplete hoefdiere vanaf Suid-Afrika. Die RPO se uitvoerende hoof, Gerhard Schutte,…
Talle wette nou van toepassing by aanbieding van veeveilings Daar is ander wette waaraan voldoen moet word met betrekking tot die aanbieding van die veilings van lewende hawe. Dit is benewens die nuutste aanwysings vir dié veilings, wat onlangs deur die Landbouprodukte Agenteraad, APAC, in samewerking met die regering in…
Climate and Covid-19 pose risks for agriculture in some African regions As usual on the Agri Hour, brought to you by John Deere, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South…
Hester Maasdorp 'n veeboer van die plaas Zuurwater, wat meer as 4 900 hektaar in die Aggeneys-gebied in die Noord-Kaap beslaan, vier vandag haar 65ste verjaarsdag. Sy glo egter ouderdom is slegs 'n syfer, en 'n mens is so oud soos wat jy glo en voel. OFM-nuus se Christal-Lize Muller…
#WomensMonth: Passievolle veeboer van die Noord-Kaap gryp die lewe aan met 'hand en tand' 'n Toegewyde en hardwerkende veeboer van die plaas Zuurwater in Aggeneys in die Noord-Kaap is 'n vrou van formaat in die landbou. OFM se Agri-Uur fokus tydens Vrouemaand op die rol van vroue in die landboubedryf…
APAC: Covid-19-protokol vir veilings van diere in Staatskoerant gepubliseer Aanwysings vir veilings van lewende hawe is verlede maand in die Staatskoerant gepubliseer. Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte Agenteraad, APAC, sê dié aanwysings het ten doel om veilings doeltreffend te laat funksioneer te midde van die Covid-19-pandemie. OFM-nuus se Christal-Lize…
Die jare stap aan vir Hester Maasdorp 'n veeboer in eie reg, wat nie terugstaan om skouer aan die wiel te sit op die plaas nie. Dit is vrouemaand en daarom gesels OFM met vroue in landbou soos Hester wat aan stuur is van haar en haar man Deon se…
Suid-Afrika herdenk in Augustus vrouemaand as 'n huldeblyk aan duisende vroue, wat op 9 Augustus 1956 aan 'n optog na die Uniegebou in Pretoria deelgeneem het, in protes teen die uitbreiding van paswette aan vroue. Dié historiese optog was 'n keerpunt met betrekking tot die rol van vroue in die…
Quality offering of Brangus cattle on its national auction There is great excitement about the Brangus Cattle Breeders Association's national auction which is expected tot take place next week in Harrismith in the Free Sate. John Rafferty, breed director says 70 bulls will be on auction and 40 female animals…
What's new in Farmer's Weekly? In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine... (FOR THE WEB: Erasmus highlights the August 14 issue of Farmer's Weekly,…
7 Aug 2020 3AM
5 min
3080 – 3100
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.