Agri-Fokus: Hier is die afgelope week se landbounuus-hoogtepunte op OFM En... In dié Agri-Fokus-insetsel vat OFM-nuus se Christal-Lize Muller die week se hoofstories in die Agri-Nuusbulletins weeksdae om 11:00 en 13:30, saam. (VIR DIE WEB: Meer as 3000 mense het reeds vir TLU SA se virtuele optog teen plaasmoorde geregistreer,…
Laubsher praat oor bioderversiteit wat nou nog van groter belang is. Hy meen biodiversiteit is die sleutel tot die mens se bestaan. Dit sluit water, suurstof, vrugbare grond, klimaatsbeheer, medisyne en kos soos die waarde van ontspanning en geestelike inspirasie. Hy meen in Suid-Afrika raak die mensdom dalk onverskillig en…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
Die regering en meer spesifiek pres. Cyril Ramaphosa se uitsprake en die breek van sy stilte oor moorde en aanvalle op plase en kleinhoewes moet nie slegs by praat bly nie. Daadwerklike optrede word geëis. Dit is volgens Henry Geldenhuys, adjunk-president van TLU SA, wat meen die toename in die…
Boere Droogtehulp SA is nog kliphard aan die werk om hulp aan boere in gebiede, waar die droogte steeds 'n stewige greep het, te ondersteun. Chris van Beljon, stigter van dié nie-winsgewende maatskappy, sê daar steeds gedeeltes in die Noord-Kaap en Oos-Kaap, wat nog bittermin en selfs geen reën vanjaar…
Batsa-hofstryd: Saai hoopvol vir 'n positiewe uitslag Die organisasie vir familieboere, Saai, is positief en hoopvol dat die tabakmaatskappy, British American Tobacco SA, Batsa, en nege applikante, 'n sterk saak het in sy hofstryd teen die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Dr Nkosazana Dlamini-Zuma. Saai is een van…
Tabakbedryf se oorlewing skraal met tabakverbod, regering bly kop skud Die tabakbedryf van produsente, tot verwerkers en en verspreiders word nou swaar geraak deur die regering se verbod op die verkoop van tabak. Francois van der Merwe, 'n tabakboer en 'n direksielid van Limpopo Tobacco Processors in Rustenburg in Noordwes,…
TLU SA stem nie saam met polisiestatistieke oor moorde en aanvale op palse, maar groter knelpunte wink TLU SA se statistieke oor aanvalle en moorde op plase en kleinhoewes in Suid-Afrika verskil van die polisie se statistieke wat verlede week deur die minister van polisie, Bheki Cele, bekend gestel is…
Onveilige landelike situasie lei landbougemeenskappe tot breekpunt Die polisie se jongste misdaadstatestieke is nie 'n ware weerspieëling van die onveilige gevoel wat onder boeregemeenskappe heers nie. Dit is volgens Tommie Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid vir landelike beveiliging, ná die statestieke Vrydag deur die minister van…
Cause of death in Hartswater, Brand-murders, was stab wounds Police in the Northern Cape are deeply worried about false information distributed on social media platforms and among communities about the state of the bodies of the Brand family members that were murdered last week. Danie Brand and his wife Breggie…
Kommersiële boere kan nie skuld kry vir alles wat skeefloop nie, sê Vrystaatse DA Die gewone politieke retoriek, soos talle in die ANC kwyt raak, is in die Vrystaat se aangepaste landboubegroting gebruik. Roy Jankielsohn, DA-LPW en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse wetgewer, sê daar was nie…
Deidré Louw van Plaas Media en kompetisie-koördineerder van die Toyota SA Jong Afslaers-kompetisie praat oor dié kompetisie se nuwe formaat. Dit word nou aanlyn aangebied en deelnemers se insetsels sal in Augstus en September op Plaas Media se aanlyn-televisieprogram, Plaas TV, verskyn. Sy sê dié video's van kanidate wat inskryf…
Brand-moord - Vaalhartsgemeenskap stuur boodskap uit van "genoeg is genoeg" Gemeenskapslede van Magogong, Hartswater en Jan Kempdorp het Donderdag met die eerste hofverskyning van die vyf verdagtes, wat teregstaan op die ontvoering en moord van die Brand-gesinslede, Donderdag soos een man opgeruk om by dié hofverrigtinge protes aan te teken…
Hartswater-gemeenskap geskok oor Brand-gesinslede se moord Boere is geskok oor die wrede aanval en moord op die Noord-Kaapse bejaarde egpaar, Danie Brand, en sy vrou Breggie en hul dogter Elzabie, wat Sondag voormiddag glo nog op hul selfone beskikbaar was en toe ontvoer is. Die vermoorde gesinslede se liggame is…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine... Erasmus highlights the August 7 issue of Farmer's Weekly, with a follow-up story in its news section…
Agri Noord-Kaap en polisie fokus op knelpunte rakende misdaad Agri Noord-Kaap bied 'n gevestigde landelike beveiligingsstruktuur in samewerking met die polisie en gemeenskappe se betrokkenheid word aangemoedig. Daarmee saam is enige aanval op 'n plaas of 'n kleinhoewe, asook misdaad in die algemeen in dié provinsie, 'n bron van kommer…
Vaalharts-gemeenskap eis geen borgtog vir Vaalharts-moordverdagtes Die gemeenskap van Vaalharts en omliggende gebiede trek vandag by die landdroshof in Hartswater saam wanneer vyf verdagtes, waaronder 'n vrou, verskyn in verband met die moord op die Brand-egpaar, Danie en Breggie, en hul dogter Elzabie. Die Brand-gesinslede is Sondag in hul huis…
Beeste behaal goeie prys op veilings 'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe…
Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher? EN… Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. (VIR DIE WEB: Hy praat oor die ekonomiese herstel ná die Covid-19-andemie en kollektiewe wyshede wat die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) beskikbaar stel. Dié sewe aspekte is…
Agri Noord-Kaap veroordeel die aanval op 'n afgetrede bejaarde egpaar, Danie en Breggie Brand en hul dogter Elzabie, wat aangeval, ontvoer en vermoor is in die Magogong-gebied in die Noord-Kaap ten sterkste. Joe Scholtz, voorsitter van dié organisasie se komitee vir landelike veiligheid, sê hulle is baie ongelukkig dat 'n…
28 Jul 2020 11PM
6 min
3100 – 3120
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.