Agri-Uur: 03 Desember, Junior Jacobs

Loading player...
‘n Video van ‘n swerm sprinkane wat in die rigting van Edenburg in die Vrystaat vlieg en byna soos ‘n stofwolk lyk, is deur Vrystaat Landbou (VL) op 'n sosiale media platform geplaas. Die organisasie se distriksprinkaanbeampte, Junior Jacobs, sê hierdie sprinkane broei gewoonlik uit ná reënval in droë gebiede. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
2 Dec 2020 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min