Agri-Uur: 02 Desember, Mimie Jacobs

Loading player...
Een van die belangrikste aspekte om ‘n sukses van jou boerdery te maak, is beplanning. So sê die voormalige Vrystaatse bekroonde vroulike boer van die jaar, Mimie Jacobs. Sy het in ‘n onderhoud met OFM-nuus se Elsabé Richard, as deel van OFM se ‘Dankie dag vir boere’, gesels oor haar liefde vir boerdery en ook advies gegee aan opkomende boere. Hier is Jacobs…
1 Dec 2020 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min