OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,947 Episodes
5000 – 5020

Agri SA verwelkom hoëvlakverslag oor wetgewing

Agri SA se Annelize Crosby gesels oor die verslag en aanbevelings van oudpres. Kgalema Motlanthe en die hoëvlakpaneel wat die doeltreffendheid van sleutelwetgewing sedert 1994 ondersoek het.
28 Nov 2017 1AM 3 min

Suiwelpraatjies

Pieter Möller gesels met die Klerksdorpse melkverwerker en boer, Attie du Plessis.
27 Nov 2017 1AM 3 min

Johan Willemse gesels oor die landbouprentjie

Landbou-ekonoom Johan Willemse het gister weer sy gereelde landboumarkvooruitsigte-werkwinkel in Bloemfontein aangebied. Ons het vir Johan gevra om vir OFM se luisteraars ’n oorsig te gee van die ekonomiese- en landbouprentjie asook die vooruitsigte vir boere in die verskillende bedrywe. Luister wat sê Johan:
24 Nov 2017 6AM 5 min
5000 – 5020