VL besin eers verder oor nuwe bedieningsmodel

Loading player...
Vrystaat Landbou het op sy spesiale kongres besluit om nie nou al sy grondwet te verander nie en eers verder te besin oor die plan vir 'n nuwe bedieningsmodel.
8 Feb 2018 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min