OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,947 Episodes
5120 – 5140

Dit was 'n veiling soos min!

Konsortium-Merino se Gawie van Heerden gesels met Pieter Moller oor Konsortium se 33ste veiliging wat alle verwagtinge oortref het.
22 Sep 2017 1AM 4 min

Plan kom teen misdaad op plase

Agri SA se Kobus Breytenbach gesels met Dirk Kok oor dié organisasie en polisieminister Fikile Mbalula se plan teen misdaad wat binne die volgende twee weke opgetrek gaan word.
22 Sep 2017 1AM 3 min

Voernood al hoe groter in Noord-, Wes- en Oos-Kaap

Vredendaller Burre Burger wat hom beywer vir die insameling en verspreiding van hulpvoer, sê die nood word al hoe groter onder boere in die droogtegeteisterde Noord-, Wes- en Oos-Kaap.
19 Sep 2017 8AM 2 min

US kry geld vir gars- en biernavorsing

Nick Kotze, voorsitter van die Universiteit van Stellenbosch (US) se agronomiedepartement, gesels met Dirk Kok, oor AB Inbev SA en die US, se navorsing oor gars en ander bierbrougewasse en die voordeel wat dit ook vir boere inhou.
19 Sep 2017 8AM 6 min

Agri Vryburg hou veiligheid-ekspo

Agri Vryburg hou Donderdag 'n veiligheid-ekspo vir boere en dorpenaars in die stadion op die dorp. Agri Vryburg-voorsitter, Willem de Chavonnes Vrugt, het met ons gesels.
18 Sep 2017 2AM 2 min

Kommer oor nog miljoene rande vir Vrede-melkery

Die DA in die Vrystaat se Roy Jankielsohn sê hulle is bekommerd oor miljoene rande wat steeds in die omstrede Vrede-melkery gepomp word en oor die begunstigdes wat steeds nie deel is van die projek nie.
18 Sep 2017 2AM 2 min

Eerste navorsing onder gebruikers van renosterhoring

Melville Saayman, akademikus en direkteur van die Universiteit van Noordwes se TREES-eenheid vir toerismenavorsing in die ekonomiese omgewing en samelewing, sê in die hele debat word ’n belangrike punt gemis. Hy sê daar is te min markfeite op die tafel om enigsins ’n besluit oor die handel in renosterhoring te…
13 Sep 2017 9AM 3 min
5120 – 5140