Agri SA sê waarom hy nie Saterdag gaan betoog nie

Loading player...
Agri SA-president, Dan Kriek, gesels oor hulle besluit om nie aan Saterdag se protesoptog teen plaasaanvalle deel te neem nie.
22 Nov 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min