OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,783 Episodes
60 – 80

NAMPO Alfa 2025: Wat sê die weer?

Dié geleentheid vind van 16 tot 18 Oktober op NAMPO Park buite Bothaville plaas, en onafhanklike landbouweerkundige, Johan van der Berg, vertel aan OFM Agri se Isabel van Tonder, besoekers kan na oorwegend gunstige toestande uitsien – met slegs ’n kans op reën teen die naweek.
15 Oct 11PM 1 min

Met die reenseisoen wat aanbreek word bloutong voorspel

Met die reenseisoen wat nou weer aanbreek en met voorspellings dat dit inderdaad 'n goeie seisoen gaan wees is die uitbreek van bloutong onder vee ook ongelukkig 'n realiteit. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor die siekte en die behandeling daarvan.
15 Oct 11PM 6 min

Landbou en doelgerigte landboutoerusting loop hand aan hand

Besoekers aan NAMPO Alfa kan 'n ekspo verwag waar landbou en doelgerigte landboutoerusting hand aan hand loop. Isabel van Tonder gesels met Thys Ingwerson van Taltec oor die noodsaaklikheid van goeie landboutoerusting. Die vierde aflewering van Sentraal SA se grootste lewendehawe, jag-en-buitelug ekspo - NAMPO Alfa - vind 16 tot…
14 Oct 11PM 7 min

10x: Fokus op aftredebeplanning

Die fokus is op aftredebeplanning en Isabel van Tonder gesels met Andre Tuck van 10X Investments oor versteekte belasting wat spaarfondse laat wegsyfer.
14 Oct 11PM 5 min
60 – 80